Past Make-overs

We create a new look for you! Hair colour and cut included in makeover. Our teams include eg. top Egoli, Elizabeth Arden make-up artists etc. and award winning hair dressers and stylists of Gina’s Palladium Hair Emporium will create your beauty look on the day, dressed up in designer wear from eg Hip-Hop, whilst magazine cover photographer Renico will capture your photographic looks! If Brumilda puts her own hair treatments and makeup in their hands you must know…. You might also win of the wonderful prizes varying from sometimes Gucci, Versace,Dior sunglasses, Polo handbags to Joyco hair care products or Elizabeth Arden beauty and make-up products, prizes worth thousands of rands.

Ons gee jou ‘n nuwe “look” , voorkoms voor die tyd ( haar kleur en ‘n sny by die fooi ingesluit ) of selfs kikker jou voorkoms bietjie op …en voeg darem lekker glans “glam” by en jy beleef een ongelyke ondervinding… Top Egoli en o.a. Elizabeth Arden grimeer kunstenaars en wenners van vele toekennings haarkappers van Gina se Palladium Haarsalon maak jou mooi op die dag met bypassende ontwerpers uitrustings van bv Hip-Hop en die tydskrif voorblad fotograaf Renico neem jou af vir jou fotosessie….. (Al wat dan self moet voorsien tuis , kantoor ens (word nie deur Brumilda voorsien) …is die muur om die ge-kliekte momente aan op te hang of op die uitstal tafel …! die ).