Curriculum Vitae - Brümilda van Rensburg
Loopbaan:
Brümilda van Rensburg is 'n bekroonde Suid-Afrikaanse televisie-, film- en teateraktrise. Sy het meer as 80 plaaslike en internasionale produksies voltooi. Sy is ook ´n seremoniemeester en stemkunstenaar. Sy het al radio-advertensies en radiodramas in beide Engels en Afrikaans gedoen. Brümilda lei voornemende kunstenaars by haar drama-akademie, Brümilda se Drama-akademie en Agentskap, op. Sy tree ook op as agent tussen haar studente en agentskappe. Tans speel sy in die Suid-Afrikaanse TV-reeks Binnelanders. Sy is ook te sien in die 2014 internasionale rolprent, Leading Lady, saam met Gil Bellows, Katie McGrath en Bok van Blerk.
Persoonlike besonderhede:
Brümilda is op 30 Oktober 1956 in Philippolis, Vrystaat, Suid-Afrika gebore. Sy het in Pretoria grootgeword.
Tale: Engels, Afrikaans; het vyf-jaar-lank Duits en Frans studeer.
Amptelike webwerf: besoek www.brumilda.com vir ´n langer biografie en kontakbesonderhede.
Onderrig:
Skool: Aan Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria matrikuleer. (Vereer met die Victrix Ludorum-toekenning vir toneelspel).
Universiteit: BA Honneurs in Drama aan die Universiteit van Pretoria met lof behaal. (Ontvang die Ludwig Binge-toekenning, twee keer, vir toneelspel, asook die Golden Key Internasionale Lidmaatskap Akademiese- toekenning).
Buitemuurs: Moderne- en Klassieke dansklasse vir 12 jaar geneem.
Loopbaangeskiedenis:
Rolprente: (regisseurs in hakkies)
- ´n Pawpaw vir my Darling - (Koos Roets)
- Leading Lady - (Internasionale film; Henk Pretorius)
- The Power of Three - (Internasionale film; Yvonne Deutschman; in Londen geskiet)
- Egoli - The Movie - (Franz Marx)
- Freedom Fighters - (Cannon International film deur Reb Brown)
- Dancing in the Forest - (Cue International film deur Mark Roper)
- Brutal Glory - (Philo Pieterse International deur Koos Roets)
- Eternity - (Christopher-Lee dos Santos)
- Khumba - (as stemkunstenaar vir die Afrikaanse weergawe; Anthony Silverston)
- Musiek vir die agtergrond - (Salmon de Jager)
- Skating on thin Uys - (Pieter-Dirk Uys)
- Eendag vir altyd - (C. du Toit)
- Nag van vrees - (Stan Roup)
- Wêreld sonder grense - (Frans Nel)
- Boetie op Manoeuvres - (Regardt van den Berg)
- Agter elke man - (Frans Marx)
Televisie:
- Binnelanders - (Danie Joubert)
- High Rollers - (Josh Rous)
- Hartland - ATKV Mediaveertjie - (deur Deon Opperman geskryf; regisseur: Gerrit Schoonhoven)
- EGOLI: Plek van Goud - (Franz Marx)
- Voortreflike Familie Smit - lead - (Stephan Bouwer)
- Vyfster - (Regardt van den Berg)
- Koöperasiestories - (Koos Roets)
- Green and Gold Hero - (Rob Davies)
- Dennekruin - (Danie Odendaal)
- Elmien Adler - (Regardt van den Berg)
- Skoppensboer - (Koos Roets)
- Laat Vrugte - (Koos Roets)
- Hoogste Bod - (E. Puren)
- So 'n Liefde - (Stephan Bouwer)
- Arme Moordenaar - (Stephan Bouwer)
- The Skull - (C. Fisher)
- Black Comedy - (R. Morgridge)
- House of Mankowitz - (H. Kuhle)
- Nie vanweë die Duisternis - (Koos Roets)
- Suidpunthotel - (D. de Villiers)
- Hoekie vir eensames - (Herman Binge)
- Pêresmous - (Manie van Rensburg)
- Wolwedans in die Skemer - (Billy Egan)
- You be the Judge - (Pieter Goldsmith)
- Moordspeletjies - (Danie Joubert)
- Die Binnekring I & II - Artes-toekenning - (Jan Scholtz)
- Ballade vir 'n Enkeling II - (Henry Mylne)
Teater:
By CAPAB: (regisseur in hakkies)
- Poppie Nongena - 400 shows - (deur Sandra Kotzé aangepas)
- Die Plaasvervangers - (Pieter Fourie)
- Kinkels innie Kabel - (Billy Egan) banjo player
- Faust - (Dieter Reible)
- The Miracle Worker - (Billy Egan)
- Die Fisici - (Robert Mohr) female lead
- Black Comedy - (Robert Mohr) lead
- El grande de Coca Cola - (Robert Mohr)
- “Lizzie” lead in Die Reënmaker - (Louis van Niekerk)
- “ Mooi Maria” lead in Mooi Maria - ( Pieter Fourie )
- Come back little Sheba Genomineer - (P. Grout)
- Faan se Trein lead - (J. Esterhuizen)
- Orestian Trilogy - Fleur du Cap-toekenning - (Dieter Reible)
By BAXTER:
- Agamemnon - (Henry Goodman)
- “Baby” lead in Siener innie Suburbs - (PG du Plessis)
- “Dolly” in Send for Dolly - (Don Maguire) Cove
- “Annie” in Last Summer at Blue Fish - (Terence Shank)
By MARKET:
- “ Maria” in Exit the King - Vita Award - (Dawie Malan)
- Patchers - (Clare Stopfordt)
- Casper on the Electric Chair - (Dieter Reible)
By PACT (Meestal in Pretoria se Staatsteater):
- “Portia” in Shakespeare’s Merchant of Venice - Darlo-toekenning - (Ilze van Hemert)
- “Blanche” lead in Streetcar named Desire - (Bobby Heany)
- “Marie” in Exit the King - Vita-toekenning - (Dieter Reible)
- “Anna” in Die Koggelaar - Genomineer - (Dieter Reible)
- “Antigone” lead in Antigone - Darlo-toekenning - (Fred Steyn)
- “Annie” in Last Summer at Bluefish Cove - (Terence Shank)
- Kalkoen se Kind - (Carl Trichardt)
- Die Groot Wit Roos - (Dieter Reible)
Oudtshoorn Klein Karoo Kunstefees: (KKNK)
- Die Soen – with Steve Hofmeyr - (Henry Mylne)
- Om Goodbye te Sê - (Terblanche Jordaan)
- Die Vrou Vantevore - (Marthinus Basson)
- As ek reg Onthou (met Louis van Niekerk ) - (Deon Opperman)
Aardklop
- Die Vrou Vantevore - (Marthinus Basson)
Spier Ats Teater and London Teater
- Om Goodbye te Sê - (Terblanche Jordaan)
Andre Hugeneut Teater
- Last Summer at Blue Fish Cove - (Terence Shank)
Addisionele toekennings:
- Loerie-toekenning (stem)
- People’s Choice Populêrste Suid-Afrikaanse Aktrise
- Realnet Reach for the Stars Achievers
- Rapport / City Press Prestige Vrou
- You / Huisgenoot Stylvolste Vrou
Verwysings:
Webwerwe:
- www.brumilda.com
- Wikipedia: Brümilda van Rensburg
- http://www.imdb.com/name/nm0887808/
- http://www.tvsa.co.za/actors/viewactor.aspx?actorid=2635
- http://whoswho.co.za/brumilda-van-rensburg-5190